Picdeer logo Browse Instagram content with Picdeer

#digkuns

Posts tagged as #digkuns on Instagram

4.073 Posts

I wear my jeans like I wear my heart... Torn apart, ripped to pieces... A gorgeous, fashionable mess.  But you preferred perfection in high heels and a cotton dress.  L. Pretorius •Sy Skryf•  #bibliophile #booktography #igreads #instareads #writing #writer #writersofinstagram #writersofig #authors #authorsofig #poet #poetry #poetrywriter #instapoet #poetsofig #wordporn #poetryporn #poetic #instawriter #shewrites #afrikaans #afrikaanseskrywer #afrikaansedigter #afrikaansedigkins #digter #digkuns #skrywer #syskryf
| K l o o f 🇿🇦 ____________________________ ons land het sy dinge sy sout en sy suur sy lekker witwyn en sy koue bier ons land het sy stories sy klank en sy kleur trane van blydskap harte wat treur maar ek bly ‘n kind van die wind my plekkie gevind hier op Kloofstraat in die Somer my wille hart se punt . . . #suidafrika #southafrica #capetown #kaapstad #moederstad #kloofstraat #afrikaans #digkuns #somer #summer #weekend #lekker #mzansi @gideonnelstudio ☀️
. GEWIG Deur Juanli Theron . Hoeveel weeg ‘n vrou en hoekom maak dit saak? Daar is soveel meer gewigtige wyses om haar wese op te maak. Is sy lank of is sy slank of gerond en na aan die grond? Is haar skoonheid dan net buite in haar borsmaat, haar boude, haar kuite? Wat weet die skaal? . **** . Hoeveel weeg ‘n ma en hoe kan ons dit bepaal? Is dit haar lyf haar organe hormone? Wat as dit faal? Ma-wees gebeur nie net deur geboorte te skenk nie. Dis ‘n keuse om te swém, nie ‘n vistenk nie. . **** . Hoeveel weeg ‘n hart en wat laat dit klop? Dis ‘n fokus op onbenullighede wat soms ons are verstop. Want die skaal en ons persepsies laat ons swaar voel. In moederskap voel ons geweeg en te lig gevind. Maar ons ware waarde lê dieper in ons harte en die waarheid in die liefde van ‘n kind. . 💗 @juanli_t . ©ï¸Die Naguilklub . Deel gerus die 3 strofes met elke vrou wat dalk vandag twyfel in haarself - haar moederskap, haar uiterlike, haar waarde. . Dis die LIEFDE wat ons weeg, nie die skaal nie. JY’S GENOEG. . #dienaguilklub #eendersanders #inspirasiestasie #afrikanersisplesierig #digkuns #gewig #selfbeeld @dienaguilklub @lente_swift @bravelikeamom @mirkava
Ons het almal ‘n moeder, sy is ons aarde, sy is die bron van ons eiewaarde. #afrikaans #divinemother #aarde #moederaarde #digkuns #eiewaarde #woorde #rym #afrikaansegedagtes #poetry #selflove #moedertaal
#repost @wilderaswolwe (@get_repost) ・・・ Jy is die heelal! #afrikaans #afrikaansewoorde #dig #digkuns #afrikaansegedigte #afrikaansegedagtes
En my hare stink steeds na nikotien-beloftes #gedigte #digkuns #poësie #skryf #skrywer #afrikaans #suidafrika
i kinda really like this one🍃 . . . #afrikaans #gedigte #taal #gedig #poems #poetry #poet #digter #digkuns #gedigte #writing #skryf #skryfkuns
Want op die bodem van my bottel wyn lê daar vals hoop... Maar eerder vals hoop as wat ek moet vrede koop, sodat ek kan vrede maak met die feit dat jy ook die vermoë het om my mure te sloop en dan weg te loop... #bibliophile #booktography #igreads #instareads #writing #writer #writersofinstagram #writersofig #authors #authorsofig #poet #poetry #poetrywriter #instapoet #poetsofig #wordporn #poetryporn #poetic #instawriter #shewrites #afrikaans #afrikaanseskrywer #afrikaansedigter #afrikaansedigkins #digter #digkuns #skrywer #syskryf
Verblinde liefde ❤️ Ek sit briefies in jou tas. Ek droom van jou lag. Jy hou haar eerder vas. Jy soen haar sag.  Hoekom wil jy lieg ? Kom sit eerder hier saam my en wieg... Ek sal jou pyn laat verdwyn, met n glasie wyn.  Haal eerder af jou masker en kom wees jouself in my tuin. Ek sal jou wys wat ware liefde is. 🎩🎩🎩🎩🎩🎩🎩🎩🎩 #digkuns #afrikaans #afrikaansegedigte #belofteland #verblinde #liefde #lees #gedig
Baie dankie aan almal wat die Wyndigters bygewoon het in Potch. In besonder dankie aan almal wat gehelp het met die verhoog & skink van die wyn. Dit is 'n groot voorreg om saam met julle te werk @deonmeiring @tiaanaturner @lolkelouis @jacobsluan @ingemarid @michelliem17 @van_loveren @perskeblomproduksies  Volgende vertoning is 21 November by die Pierneefteater in Pretoria 🍷  #wyndigters  #afrikaansegedigte  #digkuns  #musiek  #rooiwyn

Loading