Picdeer logo Browse Instagram content with Picdeer

#afrikaans

Posts tagged as #afrikaans on Instagram

154.911 Posts

You haven’t let your tastebuds live until you give them this duo of lemon pepper and aromat. Can’t beat it, salty, zest of aromatic flavour. Can’t describe until you have tried it #unique #southafrican #boer #afrikaans #proud #happythoughts #lemon #flavour #yummy #awsome #poitjiekos #vleis #boerewors #cantbebeat #roots #vaalie #kos #meat #aromat #lemonpepper #lemongrass #tenderiser #musthaves #steak #fish #anythinggoes #tryit #knorr #inaparmans
So Maak Jy Geraas🤣🤣🤣 #afrikaans #kaksnaaks #snaaks #snaaksevideos #skree
Ek kan nou nog die tafelgebed onthou wat my pa gebid het toe ons kinders was: "Segen Vader dese ete – laat ons U naam nimmer vegete – Amen"... Volg die skakel om die volle artikel te lees: http://artikels.gasvry.co.za/tafelgebed/ #gasvry #artikels #pitkos #afrikaans
Vanaand se session was die eerste keer dat ons almal as ‘n volle four-piece saamkom. En dit het van die intrapslag ballistic gegaan. #afrikaansrock #afrikaansemusiek #oudtshoorn #afrikaans #kknk2019
My out of the ordinary wedding is on my blog tonight.  This wedding was the whose who of South African alternative rock music.  My couple weren’t into the traditional, they wanted a wedding that was uniquely about them!  Their entertainment was next level amazing and the stunning venue, @bakenhof_venue comfortably catered for their guests.  Visit the blog and check out our first attempt at video 🙈 what a steep learning curve that was!  A big thank you to Fokofpolisiekar for allowing me to use one of their beautiful songs, Komma to accompany the video!  Just be warned that the video might get shutdown by YouTube as I am not totally sure I have got the Creative Commons licence done right, but I will persevere!  You are never too old to learn new tricks!! Link to blog is in my Instagram bio!  #outoftheordinary #afrikaans #afrikaansrockmusic #fokofpolisiekar #blackcatbones @fokofpolisiekar #wedding #notyournormalwedding #capetown #southafrica #capetownweddingphotographer @middelvinger420
Happiness is the richest thing we will ever own. ~ Donald Duck • I want to break the Yuno spam with something else that happened on the same weekend! I also had to work as a merch seller at the Afrikaans is Groot concerts that were happening at the Arena at the same time as UCON!  Though it was super tiring and I only got home super late and had to wake up again super early with max 4 hours of sleep, it was still a fun experience where I got to learn my friends better!  Thank you to every single one of you who made my weekend so fun! @_shadowbat_ @eckley_carla  @d_smudge @waskyle @christiaandb1 @almalllama149 @collapse.tvw @ane_beukes_xx @the.autumn.wanderer •  And now, thanks to Jacques (@the.autunn wandererI now have Thomas the Tank Engines theme stuck in my head😂😅 • PLEASE APPRECIATE MY SKYRIM REFERENCE IN THE LAST POST #weknow
Thank you Gloria for this amazing pic. You are awesome.  PLEASE DO THESE PEOPLE. Remember a hand over someones mouth a day keeps the prejudice away Shut Up The Prejudice #goodcause #awesome #afrikaans #spreadtheword #campaign #shutuptheprejudice #southafrika #bequiet #foracause #socialmovement #southafrica #dontspeak #donttalk #bestrong  #donthate #silence #noracism #prejudice #humanity #equality #love  #speaknoevil #pleasedothis #awareness #peace #fotoshoot #shutup  #shhh #iwazaru
Om my musiek te kan deel met julle daar buite beteken vir my baie en dit is elke dag n voorreg.. Dankie vir almal wat my ondersteun... ek hoop om binnekort nog van my liedjies met julle te kan deel.  #smile #happy #afrikaans #musiek #sing #song #guitar #yamahaguitar #songwriter #afrmus #indiemusic #glo #weesjouself #musikant #harmonica #music #musicislife #playmusic #moment #follow #indie #musically #lekker #mcds
@noteworthysa created these special #afrikaans booklets for us for @kknkfees! #kknk #festival #oudtshoorn
This is the product I was packing in the my last post. 🇰🇪 Made in Kenya 🇰🇪 Follow @stringgles.shop to shop FOR THE CULTURED goods
Tag iemand wat BAIE LIEF is vir muskiete. - Besoek ons winkel: www.komedie.co.za - Kry 'n spotprent vir jou besigheid by kobus@komedie.co.za en ons laai dit op vir 600 000 mense. - #muskiete #misskiet #afrikaans #ideesvolvrees #jisekhaatmuskiete
Hey hey maat... 😉 🎉Baie Geluk met jou Verjaarsdag... 🎉 Mag Liewe Jesus jou ryklik seën en nog baie jare spaar... 😋 Hoop jy het ń awesome daggie en word baie gespoil... 😏  #jannie #tussensterre #itsyourbirthday #birthday #birthdayboy #awesomeoudie #friends #altydngoeietyd #singer #singers #singersongwriter #boyband #vocalist #entertainment #music #afrikaans #southafrica
Handlettered blocks ❤️ #moderncalligraphy #antjiekrog #handlettering #afrikaans #harkidesign
Een van my gunstelling, Afrikaans is maar net die mooiste taal, Laurika Rauch was en is my gunstelling #sing #laurikarauch #musiek #loveofmusic #nostalgie #afrikaans
By ons ontmoeting het jy reeds geweet - Diep in jou oë het jou hart gebreek.  #fragment #ingrid #jonker #beste #digter #afrikaans #gedig #gedigte #pöesie #literatuur #liefde #lewe #geluk #hart #siel #woorde #dig #digkuns #praat #skryf #stilte #hartsake #diep #gesegde #gesprekke
Tag iemand wat sal verstaan.🤣 Like as jy verstaan 😒 #eskom #southafrica Follow @belagliksnaaks Follow @belagliksnaaks . . . #afrikaans #belagliksnaaks #belaglik #afrikaansememes
Liefde, groete van Danie Marais.  Lekker lang gedig, maar die moeite werd om te lees. Laat mens wonder... . . . #vegofvlug #myland #gedigte #afrikaans #suidafrika #dithangalsvanjouaf
VRYDAGAAND 22 Maart, draai ekke #deongroot by die TOP 20 span van @kyknetnou @kyknettv @kyknetkie waar ons praat oor ons splinternuwe album en enkelsnit #wyn . Maak seker julle skakel in om 8pm. @saartists @afrikaans_celebs @wolfieviviers @sanfran_disco @laursbez @afrikaansm @100afrikaans @universalmusiek @afrmus #jukebox #musiek #afrikaansisgroot #southafrica #suidafrika #lekker #afrikaans
Ek poog om ervarings met pen vas te vang op papier.  Idees vas te messel met lettergrepe. ‘n Belewenis te verewig met woorde. Speel roulette met vokale en konsonante, hoop hulle val in die regte volgorde.  Ek wik elke term, en kies anderpad... Weeg elke woord, en word te lig bevind.  Opsoek na die korrekte beskrywing in my taleskat. Telkemale ‘n grype na diepte net om te besef dit is ‘n grype na wind.  Want hoe kan ek met my fyn-gedefinieerde woord-boksies die omvang van die lewe raakskryf? Die volheid van mens-wees vasvang in ‘n rymskema? Die stilte tussen my letters praat harder as wat my skrywes ooit kon.  Maar dalk is dit goed. Miskien, dien my woorde as niks meer as begeleiers tot die stilte nie. Die onmeetbare stilte wat elke spasie tussen letter, woord en term inneem. Miskien, is al my konstrukte maar net rigtingwysers na die grootheid van die stilte toe.  Want God praat mos in die stilte.  #woordsmid #afrikaans #digkuns
Never settle for just one scoop 🍦❤️ @sofiromog #bitch #spanish #afrikaans #icecream #newyork #girl #friends
Go to a no load shedding zone and celebrate Ginsdag with your Vrienginne.
Julle is my happy place
#repost @jolandabeckervocallab • • • • • • Harlind performing all over in Nelspruit this coming weekend!! Make sure to book your seat if you are in the area! #harlind #duo #music #gigging #crossover #afrikaans #itunes #talent #watchthisspace #new #album @saartists @harlindduo @samanagement.world @samusicpromo @samusicmarketing @100afrikaans @afrikaansm
#repost @jolandabeckervocallab • • • • • • Harlind performing all over in Nelspruit this coming weekend!! Make sure to book your seat if you are in the area! #harlind #duo #music #gigging #crossover #afrikaans #itunes #talent #watchthisspace #new #album @saartists @harlindduo @samanagement.world @samusicpromo @samusicmarketing @100afrikaans @afrikaansm
Lewe in die "nou"!🌊🏄‍♀️ • • #nou #dienou #surf #surfer #surfergirls #afrikaans #afrikaansequotes #sonneblomfam #sonneblomkind
Day 9✨
My vegetarian lunch @copperdrumpub 🌱#halloumisalad  #jalapenopoppers . . . . 🍹Happy Hour 5-7pm Daily . . 🎸Live Music  Thursday - Saturday . . 🍕Monday ~ 50% Off Pizza . . 👀Tuesday ~ Pub Quiz . . 🎤Wednesday ~ Karaoke . @mortimervanderwesthuizen💕 . 🤟🏻Tattoo Vouchers sponsored by Nadia . @mushkatattoos 🔥 . . . #copperdrum #pub #igerspretoria #vegetarian #veggies #karaoke #centurion #tattoo #vouchers #crazyslots #happyhour #livemusic #livesport #rugby #afrikaans #nightlife #pretoria #centurion #beerhouse #foodie #restaurant #pizza #southafrica #instaeatssouthafrica #cocktails #meetsouthafrica #bullsfamily #proudlysouthafrican ♥️ #visitgauteng  @instaeatssouthafrica @visitgauteng @cityofpretoria @eventsapp.info @foodblogpretoria
Laat waai Meraai. 👌  Kabaal: ~ Rumoer, lawaai; daar was 'n helse kabaal, daar was 'n geweldige lawaai; 'n kabaal opskop.  Bron: Pharos aanlyn  @onsskryfafrikaans  ____  #trotsafrikaans #afrikaans #kabaal #rumoer #geraas #afrikaansrock #afrikaansisgroot #lekkerman #paarl #kuiers #fees #opskop #party #vriende #lekkerlekker #praat #musiek #onsskryfafrikaans #volgons #meraai #dinsdag #woorde #skryf #taal #letters #digter #boeke #afrikaansmusiek #afrikaansewoorde
Wyndrinkers, kakmakers, cool kids en dropouts. Bier connoisseurs, baard groeiers en bar flies. Special jagters, nagkatte en more-moet-ek-vroeg-oppers.  Dis vir ons 'n plesier om julle in kennis te kan stel dat ons op die 27ste April saam met Boyes Drive by Crown Bar Pub & Grill 'n bietjie hand uit gaan ruk en party asof ons glad nie aan depressie lei in hierdie laat periode van neo-kapitalisme nie.  Entrance: R20  Lekker. 📷 - @pierre_rommelaere . . . . . . #afrikaansmemes #afrikaansisgroot #afrikaans #rock #paarl #southafrica #photooftheday #livegig #photography #linkinbio #livegigphotography #livemusic #musiek #music #musicphotography #smoking #drinking #party #rofjol #picoftheday
Hier het ek #skipskop gesing op die strand by #melkbosstrand. #avw #sanger #afrikaans #andré_van_wyngaardt #artist #tafelberg #sonsopkoms @attitudearts.melkbos @mymelkbos @melkbosstrand @saartists @afrikaansm #maart2019 #talent
Daar is nou 9 deelnemers oor! Hier is hulle! Donderdag 19:00 @SABC_2 @NadineNet  Who are you rooting for??? Use your # with your favorites name! #top9 1 #ikie 4 #anrich 5 #mj 6 #juanita  7 #gizela  9 #shaun  11 #wynand  12 #ryno  13 #leroy  #musiekroulette #afrikaans #produksie #musiek #realitygameshow #entertainment
Afrikaanse vlaggenlijn 😍🇿🇦 eindelijk weer eens tijd gehad om wat te maken 🎉  #mopcraftsafrica #southafricanstyle #zuidafrika #afrikaans #feestje #verjaardagsfeest #versiering #naaimachine #motherofpeace
Alles is dwelms 2019.03.19 . . . #gedig #gedigte #woorde #afrikaans #digkuns
Ons nuwe single - Jeugdom Skuld is die 29ste Maart beskikbaar op alle digitale platforms. Ons is opgewonde om dit te kan deel. Kyk uit vir dit. #afrikaans #afrikaansmusiek #rock
Oom PK 👴  #afrikaans
Sien dit elke naweek 😂😂😂 #memes #radioraps #funnyvideos #madlipz #afrikaans @radioraps
Skool vakansie tyd nou 😂 #memes #radioraps #funnyvideos #madlipz #afrikaans @radioraps
Gedagtes na n scary fokken movie 😨😅 #meme #funnyvideos #madlipz #afrikaans #radioraps @radioraps
Ek gaan almal net gelyk antwoord :  NEE! Anne Hirsh en Jaco Nothnagel gaan NIE op elke liewe ander episode wees nie! Eerstens, ons het vir Anne getrick om op dit te wees (sy het gedink dis ñ show op Via). Jaco aan die ander kant is heeltemal te besig en welgesteld om enigsins verder betrokke te wees.  Hou nou op vra. Dis nie elke dag kersfees nie. Gaan luister dit net en wees dankbaar vir alles wat jou kant toe kom. Donners bederf man!  @soloophymaar
Probeer kalm bly :  EPISODE 15 : SO LOOP HY MAAR, DIE KONINGIN VAN ENGELAND SE TROON EN SO  Ons word bederf met die teenwoordigheid van Anne Hirsh en Jaco Nothnagel, twee van die voorlopers van die Afrikaanse vermaaklikheidsindustrie.  Potgooi beskikbaar op elke liewe potgooi app, en by die link in die bio 🤡  @anne_hirsch @jaco_n @soloophymaar

Loading